A A A A A
Esra 4
17
Die koning het toe die volgende antwoord gestuur: “Ek groet die goewerneur Rehum, die sekretaris Simsai en al die amptenare wat in Samaria en die provinsie wes van die Eufraat woon.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

17
Die koning het 'n brief vir hulle teruggeskryf en gesê: Aan die hoof-amptenaar Regum, die sekretaris Simsai en die ander amptenare saam met hulle wat woon in Samaria en op ander plekke in die provinsie Wes-Eufraat: Ek hoop dit gaan goed met julle. En nou:
Afrikaanse Bybel ABA 2007

17
Die koning het hulle in ’n brief geantwoord: Aan Regum, Simsai die sekretaris en die ander amptenare wat in die provinsie Samaria en die res van Wes-Eufraat woon. Die koning groet julle.
Afrikaanse Bybel DB 2006

17
Die koning het soos volg geantwoord: “Aan die hoofamptenaar Regum, die sekretaris Simsai en hulle bondgenote wat in Samaria en die res van Wes-Eufraat woon: Voorspoed!
Afrikaanse Bybel 1983

17
Die koning het as antwoord gestuur: Aan Rehum, die bevelhebber, en Simsai, die skrywer, en hulle ander partygenote wat in Samar¡a en in die orige gebied wes van die Eufraat woon: Heil! En nou --
Afrikaanse Bybel 1933/1953