14 |
“Ons is egter as u onderdane aan u lojaal. Omdat ons nie wil sien dat dit u tot oneer strek nie, voorsien ons u van hierdie inligting. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
14 |
Ons werk vir die koning. Ons wil nie hê dat die koning geld moet verloor nie. Daarom stuur ons hierdie brief om vir die koning te laat weet |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
14 |
Omdat ons agter u staan en nie graag wil sien dat u skade ly nie, bring ons hierdie saak dringend onder die koning se aandag. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
14 |
Ons het 'n plig teenoor die paleis en dit pas ons nie om toe te sien dat die koning in sy eer aangetas word nie. Daarom laat ons die koning weet |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
14 |
Aangesien ons nou die sout van die paleis geëet het en dit ons nie pas om die smaad van die koning aan te sien nie, daarom stuur ons en laat die koning weet, |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|