11 |
Hier is ’n afskrif van die brief wat hulle aan hom gestuur het: “Aan koning Artasasta, van al die lojale onderdane in die provinsie wes van die Eufraatrivier. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
11 |
Hulle het geskryf: Aan koning Ahasveros, van sy amptenare, mense van Wes-Eufraat en verder: |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
11 |
In die brief het gestaan: Aan koning Artasasta! Die brief kom van u amptenare van die Wes-Eufraat. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
11 |
Hier is 'n afskrif van die brief wat hulle aan die koning gestuur het: “Aan koning Artasasta. “Van u onderdane, die mense van Wes-Eufraat. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
11 |
dit is 'n afskrif van die brief wat hulle aan hom gestuur het: Aan koning Artas sta, u dienaars, die manne wes van die Eufraat. En nou -- |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|