A A A A A
2 Kronieke 7
9
Op die agtste dag het hulle ’n feestelike byeenkoms gereël, want hulle het die wyding van die altaar sewe dae lank gevier. Daarna het hulle vir nog sewe dae die Huttefees gevier.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

9
Hulle het op die agste dag 'n gewyde feesdag gehad, want hulle het sewe dae lank die altaar gewy en daarna het hulle sewe dae lank feesgevier.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

9
Vir sewe dae na die inwyding van die altaar het hulle fees gehou. Op die agtste dag het hulle dit afgesluit en daarna vir nog sewe dae die huttefees gevier.
Afrikaanse Bybel DB 2006

9
Op die agste dag na die inwyding van die altaar wat sewe dae lank gevier is, het hulle 'n feestelike byeenkoms gehou. Die huttefees daarna het ook sewe dae geduur.
Afrikaanse Bybel 1983

9
En op die agtste dag het hulle 'n feestyd gehou, want die inwyding van die altaar het hulle sewe dae lank gevier en die fees sewe dae lank.
Afrikaanse Bybel 1933/1953