A A A A A
2 Kronieke 7
5
Koning Salomo het ’n offerande van 22 000 beeste en 120 000 skape geoffer. So het die koning en die hele volk die tempel van God ingewy.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

5
Koning Salomo het 22 000 beeste en 120 000 skape en bokke ge-offer. So het die koning en die hele volk die tempel gewy aan die Here.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

5
Koning Salomo het 22 000 beeste en 120 000 skape geslag. Só het die koning en die volk die tempel van God ingewy.
Afrikaanse Bybel DB 2006

5
Koning Salomo het twee en twintig duisend beeste en honderd en twintig duisend stuks kleinvee geoffer. So het die koning en die hele volk die tempel van God ingewy.
Afrikaanse Bybel 1983

5
Koning Salomo het naamlik die slagoffer van twee en twintig duisend beeste en honderd en twintig duisend stuks kleinvee geslag; en die koning en die hele volk het die huis van God ingewy,
Afrikaanse Bybel 1933/1953