2 |
Die priesters kon nie die tempel van die Here binnegaan nie as gevolg van die glansryke teenwoordigheid van die Here. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
2 |
Die priesters kon nie in die tempel kom nie, want die lig wat om die Here, die Koning, is, het in die hele tempel geskyn. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
2 |
Die priesters kon glad nie in die tempel ingaan nie omdat die heerlikheid van die Here dit te vol gemaak het. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
2 |
Die priesters kon nie in die huis van die Here ingaan nie, so het sy magtige teenwoordigheid sy huis gevul. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
2 |
en die priesters kon nie in die huis van die HERE ingaan nie, want die heerlikheid van die HERE het die huis van die HERE vervul. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|