A A A A A
2 Kronieke 7
19
“Maar as julle My verlaat en ongehoorsaam is aan my gebooie en die voorskrifte wat Ek vir julle gegee het, en as julle ander gode dien en hulle aanbid,
Afrikaanse Bybel NLV 2011

19
Maar as julle ophou om My te dien en julle doen nie meer wat Ek wil hê nie, as julle nie gehoorsaam is aan die gebooie wat Ek vir julle gegee het nie en julle gaan dien ander gode en julle buig voor hulle,
Afrikaanse Bybel ABA 2007

19
“Maar as jy My verlaat en my wette en voorskrifte vergeet en ander gode begin dien,
Afrikaanse Bybel DB 2006

19
“Maar as julle wegdraai en my voorskrifte en my gebooie wat Ek julle gegee het, verontagsaam en julle gaan dien ander gode en buig voor hulle,
Afrikaanse Bybel 1983

19
Maar as julle afkerig word en my insettinge en my gebooie wat Ek julle voorgehou het, verlaat en ander gode gaan dien en julle voor hulle neerbuig,
Afrikaanse Bybel 1933/1953