15 |
Ek sal ’n oog hou oor hierdie plek en luister na elke gebed wat hier opgestuur word, |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
15 |
Nou sal Ek sorg vir hierdie plek en Ek sal luister wanneer iemand hier bid. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
15 |
Ek sal luister na elke gebed wat hiervandaan gebid word, |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
15 |
Ek sal hierdie plek nou onder my sorg neem en ontvanklik wees vir elke gebed hiervandaan. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
15 |
Nou sal my oë oop wees en my ore luister na die gebed van hierdie plek. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|