2 |
Ahasia was 22 jaar oud toe hy koning geword het en het een jaar in Jerusalem regeer. Sy ma was Atalia, ’n kleindogter van Omri. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
2 |
Hy was 42 jaar oud toe hy koning geword het, en hy was een jaar lank koning in Jerusalem. Sy ma was Atalia, 'n kleindogter van Omri. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
2 |
Hy was 22 en hy het net ’n jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Atalia, ’n dogter van Omri. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
2 |
Hy was twee en veertig toe hy koning geword het en was 'n jaar lank koning in Jerusalem. Sy ma was Atalia, 'n dogter van Omri. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
2 |
Twee en twintig jaar was Ah sia oud toe hy koning geword het, en een jaar het hy in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was At lia, die dogter van Omri. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|