12 |
Joas is ses jaar lank in die tempel van God weggesteek terwyl Atalia oor die land regeer het. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
12 |
Hulle het vir Joas ses jaar lank in die tempel weggesteek terwyl Atalia oor die land regeer het. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
12 |
Hulle het hom ses jaar lank in die tempel weggesteek terwyl Atalia Juda regeer het. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
12 |
Joas is ses jaar by hulle in die tempel versteek, en in dié tyd het Atalia die land geregeer. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
12 |
En hy was by hulle in die huis van God ses jaar lank verborge, terwyl At lia oor die land regeer. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|