A A A A A
2 Kronieke 22
10
Toe Atalia, die ma van koning Ahasia van Juda, hoor dat haar seun dood is, het sy die res van Juda se koningshuis uitgeroei.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

10
En toe Ahasia se ma Atalia hoor dat haar seun dood is, het sy dadelik begin om almal in die koning van Juda se familie te vermoor.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

10
Toe Atalia hoor dat haar seun, Ahasia, dood is, het sy besluit om ook die res van die koningsgesin uit te wis.
Afrikaanse Bybel DB 2006

10
Toe Ahasia se ma, Atalia, hoor haar seun is dood, het sy al die aanspraakmakers op die troon van Juda uit die weg geruim.
Afrikaanse Bybel 1983

10
Toe At lia, die moeder van Ah sia, sien dat haar seun dood was, het sy haar gereedgemaak en die hele koninklike geslag van die huis van Juda omgebring.
Afrikaanse Bybel 1933/1953