A A A A A
2 Kronieke 15
6
Volk het teen volk geveg, en stad teen stad, want God het onrus en nood oor hulle gebring.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

6
Volke en stede het mekaar aangeval, want God het hulle bang gemaak en Hy het hulle laat swaarkry.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

6
die een nasie het teen die ander geveg en stede teen mekaar, want God het hulle met verwarring geteister.
Afrikaanse Bybel DB 2006

6
Volk het teen volk gebots, stad teen stad, want God het onrus en nood oor hulle gebring.
Afrikaanse Bybel 1983

6
en nasie het teen nasie en stad teen stad gebots, omdat God hulle deur allerhande nood in verwarring gebring het.
Afrikaanse Bybel 1933/1953