A A A A A
2 Kronieke 15
5
In daardie tye was dit nie veilig om te reis nie, want oral was daar groot onrus vir die inwoners van die land.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

5
In daardie tyd kon 'n mens nie veilig rondgaan in die land nie, want in al die lande was daar probleme.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

5
In sulke tye was niemand veilig nie. Daar was groot onrus in al die lande:
Afrikaanse Bybel DB 2006

5
In daardie tyd kon niemand veilig kom of gaan nie, want daar was groot onrus in al die lande.
Afrikaanse Bybel 1983

5
En in die tye was daar geen vrede vir wie uit-- of ingegaan het nie, maar groot beroering oor al die inwoners van die lande;
Afrikaanse Bybel 1933/1953