A A A A A
2 Kronieke 15
3
Vir ’n lang tyd was Israel sonder die ware God, sonder ’n priester om hulle te onderrig, en sonder die gebooie van God.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

3
Israel het 'n lang tyd nie die ware God gedien nie. Hulle het nie 'n priester gehad wat vir hulle kon leer nie en hulle het nie die wette van God geken nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

3
Israel was vir ’n lang ruk sonder God en ook sonder ’n priester om hulle van God te leer én sonder sy wet.
Afrikaanse Bybel DB 2006

3
Israel was lank sonder die ware God, sonder 'n priester wat die wil van God bekend kon maak, en sonder die woord van God.
Afrikaanse Bybel 1983

3
En daar was baie dae dat Israel sonder die ware God was en sonder 'n lerende priester en sonder wet.
Afrikaanse Bybel 1933/1953