A A A A A
2 Kronieke 15
19
Daar was geen oorlog tot in die 35ste jaar van sy regering nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

19
Asa was 35 jaar lank koning, en in daardie tyd was daar nog nie oorlog in die land nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

19
Tot in die 35ste jaar waarin Asa regeer het, was daar nie weer oorlog nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

19
Tot sy vyf en dertigste regeringsjaar was daar nie oorlog nie.
Afrikaanse Bybel 1983

19
En daar was geen oorlog tot in die vyf en dertigste jaar van die regering van Asa nie.
Afrikaanse Bybel 1933/1953