A A A A A
2 Kronieke 15
18
Hy het die silwer en goud en die gereedskap wat hy en sy pa gewy het, in die tempel van God gebring.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

18
Asa het die gewyde presente van sy pa en sy eie gewyde presente in die tempel gebring. Dit was goud en silwer en ander goed.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

18
Hy het die goue en silwervoorwerpe wat hy en sy pa spesiaal vir die Here bymekaargemaak het, in die tempel gaan sit.
Afrikaanse Bybel DB 2006

18
Hy het die wydingsgeskenke van sy pa, en ook sy eie, in die tempel van God gebring: silwer, goud en offergereedskap.
Afrikaanse Bybel 1983

18
En hy het die heilige gawes van sy vader en sy eie heilige gawes in die huis van God ingebring: silwer en goud en allerhande voorwerpe.
Afrikaanse Bybel 1933/1953