A A A A A
2 Kronieke 15
17
Hoewel die heidense hoogtes nie heeltemal uit Israel verwyder is nie, was Asa sy lewe lank getrou aan die Here.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

17
Daar was nog altyd offer-plekke in die land Israel, maar Asa het sy hele lewe lank aangehou om die Here te dien.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

17
Al is die plekke waar ander gode gedien is, nie almal uit Israel verwyder nie, was Asa sy lewe lank uiters getrou aan die Here.
Afrikaanse Bybel DB 2006

17
Die hoogtes het wel nie heeltemal uit Israel verdwyn nie, maar Asa was sy lewe lank getrou aan die Here.
Afrikaanse Bybel 1983

17
Die hoogtes is wel nie uit Israel verwyder nie, maar Asa se hart was volkome al sy dae.
Afrikaanse Bybel 1933/1953