A A A A A
2 Kronieke 15
10
Hulle het almal in die derde maand van die vyftiende regeringsjaar van Asa by Jerusalem bymekaargekom.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

10
Hulle het bymekaargekom in Jerusalem in die derde maand van die vyftiende jaar nadat Asa koning geword het.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

10
Hulle het in die derde maand van die vyftiende jaar waarin Asa regeer het, in Jerusalem bymekaargekom.
Afrikaanse Bybel DB 2006

10
In die derde maand van die vyftiende regeringsjaar van Asa het hulle almal in Jerusalem bymekaargekom
Afrikaanse Bybel 1983

10
En hulle het in Jerusalem byeengekom, in die derde maand van die vyftiende jaar van die regering van Asa,
Afrikaanse Bybel 1933/1953