A A A A A
2 Kronieke 15
1
Toe het die Gees van God op Asarja seun van Oded gekom.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

1
Daar was 'n profeet Asarja, hy was die seun van Oded. Die Gees van God het op hom gekom,
Afrikaanse Bybel ABA 2007

1
God se Gees het Asarja, Oded se seun, beetgepak.
Afrikaanse Bybel DB 2006

1
Die Gees van God het oor Asarja seun van Oded gekom.
Afrikaanse Bybel 1983

1
Toe het die Gees van God op As rja, die seun van Oded, gekom;
Afrikaanse Bybel 1933/1953