14 |
en die raad van die jong mans aanvaar. Hy het vir die mense gesê: “My pa het ’n swaar las op julle gelê, maar ek gaan die las nog swaarder maak! My pa het julle met swepe geslaan, maar ek sal skerpioene gebruik!” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
14 |
Hy het gedoen wat die jongmanne vir hom gesê het. Rehabeam het gesê: “My pa het julle hard laat werk, maar ek sal julle nog harder laat werk. Hy het julle regeer met gewone swepe, ek sal julle regeer met swepe wat soos skerpioene byt.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
14 |
en na die jongmanne geluister het. Hy het gesê: “My pa was kwaai met julle, ek sal nog kwaaier wees; hy het ’n sweep gebruik, ek sal julle met gésels slaan!” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
14 |
en die volk geantwoord volgens die raad van die jonger manne: “Ek gaan 'n swaar juk op julle lê, ek gaan dit nog swaarder maak. My pa het julle met swepe geslaan, ek sal julle met gesels slaan.” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
14 |
en met hulle gespreek volgens die raad van die jongmanne en gesê: Het my vader julle juk swaar gemaak -- ,k sal daar nog byvoeg; het my vader julle met die sweep getugtig -- ,k sal julle met g,sels tugtig. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|