13 |
Maar Rehabeam het hardvogtig met hulle gepraat, want hy het die raad van die ouer raadsmanne verwerp |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
13 |
en die koning het kwaai met hulle gepraat. Hy het nie geluister en gedoen wat die ouer leiers vir hom gesê het nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
13 |
Rehabeam het toe baie lelik met hulle gepraat omdat hy die raad van die ouer raadgewers verwerp het |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
13 |
het hy hulle dié harde antwoord gegee. Koning Rehabeam het die raad van die ouer mense in die wind geslaan |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
13 |
het die koning hulle 'n harde antwoord gegee; koning Reh beam het die raad van die oudstes in die wind geslaan |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|