A A A A A
2 Kronieke 10
1
Rehabeam het na Sigem toe gegaan waar die hele Israel bymekaargekom het om hom tot koning te kroon.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

1
Rehabeam het na die stad Sigem gegaan, want al die Israeliete het daarnatoe gekom om hom koning te maak.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

1
Rehabeam het na Sigem toe gegaan, waar die hele Israel bymekaar was om hom koning te maak.
Afrikaanse Bybel DB 2006

1
Rehabeam het na Sigem toe gegaan omdat die hele Israel daarheen gekom het om hom tot koning te kroon.
Afrikaanse Bybel 1983

1
En Reh beam het na Sigem gegaan, want die hele Israel het na Sigem gekom om hom koning te maak.
Afrikaanse Bybel 1933/1953