A A A A A
1 Kronieke 28
7
As hy aanhou om my gebooie en regulasies te gehoorsaam soos hy nou doen, sal Ek sy koninkryk vir altyd bevestig.’
Afrikaanse Bybel NLV 2011

7
Salomo doen nou wat Ek wil hê en wat Ek besluit. As hy aanhou om dit te doen, dan sal Ek hom koning laat wees so lank soos hy lewe.’
Afrikaanse Bybel ABA 2007

7
Ek sal sy koningskap vir altyd laat duur as hy gehoorsaam bly aan my wette en voorskrifte, soos wat hy tans doen.’
Afrikaanse Bybel DB 2006

7
As hy volhou om my gebooie en bepalings na te kom soos nou, sal Ek sy koningskap sy lewe lank bevestig.’
Afrikaanse Bybel 1983

7
En Ek sal sy koningskap bevestig tot in ewigheid as hy getrou my gebooie en my verordeninge onderhou, soos vandag.
Afrikaanse Bybel 1933/1953