A A A A A
1 Kronieke 28
5
Die Here het my baie kinders gegee, en onder hulle het Hy Salomo gekies om ná my op die troon van sy koninkryk van Israel te sit.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

5
Die Here het baie seuns vir my gegee, en van daardie seuns het Hy my seun Salomo gekies om op die troon te sit, die troon wat behoort aan die Here, die Koning van Israel.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

5
Uit die baie seuns wat die Here my gegee het, het Hy my seun Salomo gekies om na my koning te word van sy volk Israel.
Afrikaanse Bybel DB 2006

5
Uit al my seuns, want die Here het my baie seuns gegee, het Hy my seun Salomo gekies om te sit op die troon van waar die Here self oor Israel regeer.
Afrikaanse Bybel 1983

5
En uit al my seuns--want die HERE het my baie seuns gegee--het Hy my seun Salomo verkies om te sit op die troon van die koningskap van die HERE oor Israel.
Afrikaanse Bybel 1933/1953