A A A A A
1 Kronieke 27
8
Samhut, die Jisragiet, was bevelvoerder van die vyfde afdeling, wat die vyfde maand aan diens was. Daar was 24 000 soldate in sy afdeling.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

8
Die hoof vir die vyfde maand was Samhut van die Serag-familie. Daar was 24 000 manne in sy groep.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

8
Samhut, afkomstig uit Jisrag, was in bevel van die vyfde afdeling vir die vyfde maand.
Afrikaanse Bybel DB 2006

8
Die vyfde, vir die vyfde maand, was die aanvoerder Samhut, uit Jisrag.
Afrikaanse Bybel 1983

8
Die vyfde vir die vyfde maand was die owerste Samhut, die Jisragiet; by sy afdeling was ook vier en twintig duisend.
Afrikaanse Bybel 1933/1953