A A A A A
1 Kronieke 27
7
Asael, broer van Joab, was bevelvoerder van die vierde afdeling, wat die vierde maand aan diens was. Daar was 24 000 soldate in sy afdeling. Asael is deur sy seun Sebadja opgevolg.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

7
Die hoof vir die vierde maand was Asael broer van Joab, en ná hom was sy seun Sebadja die hoof. Daar was 24 000 manne in sy groep.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

7
Asael, Joab se broer, was in bevel van die vierde afdeling vir die vierde maand. Sy seun Sebadja het hom opgevolg.
Afrikaanse Bybel DB 2006

7
Die vierde, vir die vierde maand, was Asael broer van Joab en ná hom sy seun Sebadja.
Afrikaanse Bybel 1983

7
Die vierde vir die vierde maand was Asahel, die broer van Joab, en ná hom sy seun Sebádja; by sy afdeling was ook vier en twintig duisend.
Afrikaanse Bybel 1933/1953