A A A A A
1 Kronieke 27
34
Agitofel is opgevolg deur Jojada, seun van Benaja, en Abjatar. Joab was die hoof van Israel se weermag.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

34
Ná Agitofel het Jojada seun van Benaja, en Abjatar raadgewers geword. Joab was die hoof van die koning se leër.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

34
(Agitofel is later opgevolg deur Jojada, Benaja se seun en deur Abjatar); Joab: die koning se leërhoof.
Afrikaanse Bybel DB 2006

34
Agitofel is later opgevolg deur Jojada seun van Benaja en deur Abjatar. Joab was die koning se leërhoof.
Afrikaanse Bybel 1983

34
En ná Agitófel: Jójada, die seun van Benája, en Abjatar; en die leërowerste van die koning was Joab.
Afrikaanse Bybel 1933/1953