A A A A A
1 Kronieke 27
33
Agitofel was die koning se raadgewer. Gusai, die Arkiet, was die koning se vriend.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

33
Agitofel was die koning se raadgewer en Gusai van die stad Erek was die koning se vriend.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

33
Agitofel: die raadgewer van die koning; Gusai die Arkiet: die koning se vriend;
Afrikaanse Bybel DB 2006

33
Agitofel was die raadgewer van die koning, en die Arkiet Gusai was die vriend van die koning.
Afrikaanse Bybel 1983

33
En Agitófel was raadgewer van die koning; en Húsai, die Arkiet, was die vriend van die koning.
Afrikaanse Bybel 1933/1953