A A A A A
1 Kronieke 27
30
Obil, die Ismaeliet, was in beheer van die kamele. Jegdeja van Meronot was in beheer van die donkies.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

30
Obil van die Ismael-familie was die hoof oor die kamele. Jegdeja van die stad Meronot was die hoof oor die donkies.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

30
Die toesighouer oor die kamele was die Ismaeliet Obil. Die toesighouer oor die donkies was Jegdeja, afkomstig uit Meronot.
Afrikaanse Bybel DB 2006

30
Die Ismaeliet Obil was in beheer van die kamele, en Jegdeja uit Meronot in beheer van die donkies.
Afrikaanse Bybel 1983

30
En oor die kamele was Obil, die Ismaeliet; en oor die eselinne was Jégdeja, die Meronotiet.
Afrikaanse Bybel 1933/1953