A A A A A
1 Kronieke 27
3
Hy was ’n afstammeling van Peres en was in beheer van al die offisiere vir die eerste maand.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

3
Hy was van die Peres-familie en hy was die hoof van al die offisiere vir die eerste maand.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

3
Hy was uit die Peresgroep en in die eerste maand was hy hoof van al die leëroffisiere.
Afrikaanse Bybel DB 2006

3
Hy was uit die Peresgroep en was gedurende die eerste maand hoof van al die leëraanvoerders.
Afrikaanse Bybel 1983

3
Uit die seuns van Peres was hy die hoof van al die leërowerstes vir die eerste maand.
Afrikaanse Bybel 1933/1953