A A A A A
1 Kronieke 27
29
Sitrai van Saron was in beheer van die vee op die Saronvlakte. Safat, seun van Adlai, was verantwoordelik vir die vee in die vlaktes.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

29
Sitrai van die land Saron was die hoof oor die beeste wat in Saron gewei het. Safat seun van Adlai was die hoof oor die beeste in die valleie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

29
Die toesighouer oor die vee wat in Saron gewei het, was Sitrai afkomstig uit Saron. Die toesighouer oor die vee in die valleie was Safat, Adlai se seun.
Afrikaanse Bybel DB 2006

29
Sitrai uit Saron was in beheer van die vee wat in Saron gewei het, en Safat seun van Adlai in beheer van die vee in die laagtes.
Afrikaanse Bybel 1983

29
En oor die beeste wat in Saron gewei het, was Sítrai, die Saroniet; maar oor die beeste in die vlaktes was Safat, die seun van Adlai.
Afrikaanse Bybel 1933/1953