A A A A A
1 Kronieke 27
28
Baäl-Ganan van Geder was in beheer van die koning se olyfboorde en wildevyebome in die vlaktes van Juda. Joas was verantwoordelik vir die olyfolievoorrade.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

28
Baäl-Ganan van die stad Gedera was die hoof oor die olyfbome en die wildevyebome wat in die Laeveld was. Joas was die hoof oor die stoorkamers waar hulle die olyf-olie gebêre het.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

28
Die toesighouer oor die olywe en wildevye in die Laeveld was Baäl-Ganan, afkomstig uit Geder. Die toesighouer oor die olievoorrade was Joas.
Afrikaanse Bybel DB 2006

28
Baäl-Ganan uit Geder was in beheer van die olywe en wildevye in die Laeveld, en Joas in beheer van die olievoorrade.
Afrikaanse Bybel 1983

28
En oor die olyfbome en die wildevyebome wat in die Laeveld is, was Baäl-Hanan, die Gederiet; en oor die olievoorrade was Joas.
Afrikaanse Bybel 1933/1953