A A A A A
1 Kronieke 27
26
Esri, seun van Kelub, was in beheer van die arbeiders wat die koning se landerye bewerk het.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

26
Esri seun van Kelub was die hoof oor die mense wat buite Jerusalem in die grond gewerk het.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

26
Die toesighouer oor die landbouers wat die koning se lande bewerk het, was Esri, Kelub se seun.
Afrikaanse Bybel DB 2006

26
Esri seun van Kelub was in beheer van die arbeiders op die land wat die grond bewerk het.
Afrikaanse Bybel 1983

26
En oor die landarbeiders, vir die landbou, was Esri, die seun van Kelub.
Afrikaanse Bybel 1933/1953