A A A A A
1 Kronieke 27
22
Dan Asarel, seun van Jerogam. Hulle was die leiers van die stamme van Israel.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

22
Die hoof van die Dan-stam was Asarel seun van Jerogam. Dit was die hoofde van die stamme van Israel.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

22
Dan — Asarel, Jerogam se seun. Dit was die manne in beheer van die Israelitiese stamme.
Afrikaanse Bybel DB 2006

22
Asarel seun van Jerogam oor Dan. Dit was die manne in beheer van die Israelitiese stamme.
Afrikaanse Bybel 1983

22
oor Dan was Asáreël, die seun van Jeróham. Dit was die owerstes van die stamme van Israel.
Afrikaanse Bybel 1933/1953