A A A A A
1 Kronieke 27
21
Manasse-oos Jiddo, seun van Sagaria. Benjamin Jaäsiël, seun van Abner.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

21
Die hoof van die ander helfte van die Manasse-stam in die land Gilead was Jiddo seun van Sagaria. Die hoof van die Benjamin-stam was Jaäsiël seun van Abner.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

21
Manasse (in Gilead) — Jiddo, Sagaria se seun Benjamin — Jaäsiël, Abner se seun
Afrikaanse Bybel DB 2006

21
Jiddo seun van Sagaria oor die halwe Manassestam in Gilead; Jaäsiël seun van Abner oor Benjamin;
Afrikaanse Bybel 1983

21
oor die halwe Manasse in Gílead was Iddo, die seun van Sagaría; oor Benjamin was Jaäsiël, die seun van Abner;
Afrikaanse Bybel 1933/1953