20 |
Efraim Hosea, seun van Asasja. Manasse-wes Joël, seun van Pedaja. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
20 |
Die hoof van die Efraim-stam was Hosea seun van Asasja. Die hoof van die helfte van die Manasse-stam wes van die Jordaan-rivier was Joël seun van Pedaja. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
20 |
Efraim — Hosea, Asasja se seun Manasse (wes van die Jordaan). Joël, Pedaja se seun |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
20 |
Hosea seun van Asasja oor die Efraimiete; Joël seun van Pedaja oor die halwe Manassestam; |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
20 |
oor die seuns van Efraim was Hoséa, die seun van Asásja; oor die halwe stam van Manasse was Joël, die seun van Pedája; |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|