A A A A A
1 Kronieke 27
2
Jasobam, seun van Sabdiël, was bevelvoerder van die eerste afdeling, wat die eerste maand aan diens was. Daar was 24 000 soldate in sy afdeling.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

2
Jasobam seun van Sabdiël was die hoof van die eerste groep vir die eerste maand. Daar was 24 000 manne in sy groep.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

2
Die eerste afdeling, wat verantwoordelik was vir die eerste maand, was onder die bevel van Jasobam, Sabdiël se seun.
Afrikaanse Bybel DB 2006

2
Jasobam seun van Sabdiël was in bevel van die eerste afdeling, dié vir die eerste maand.
Afrikaanse Bybel 1983

2
oor die eerste afdeling vir die eerste maand was Jasóbeam, die seun van Sábdiël; en by sy afdeling was vier en twintig duisend.
Afrikaanse Bybel 1933/1953