A A A A A
1 Kronieke 27
19
Sebulon Jismaja, seun van Obadja. Naftali Jerimot, seun van Asriël.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

19
Die hoof van die Sebulon-stam was Jismaja seun van Obadja. Die hoof van die Naftali-stam was Jerimot seun van Asriël.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

19
Sebulon — Jismaja, Obadja se seun Naftali — Jerimot, Asriël se seun
Afrikaanse Bybel DB 2006

19
Jismaja seun van Obadja oor Sebulon; Jerimot seun van Asriël oor Naftali;
Afrikaanse Bybel 1983

19
oor Sébulon was Jismája, die seun van Obádja; oor Náftali was Jérimot, die seun van Asriël;
Afrikaanse Bybel 1933/1953