A A A A A
1 Kronieke 27
18
Juda Elihu, ’n broer van Dawid. Issaskar Omri, seun van Migael.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

18
Die hoof van die Juda-stam was Elihu, 'n broer van Dawid. Die hoof van die Issaskar-stam was Omri seun van Mikael.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

18
Juda — Elihu, een van Dawid se broers Issaskar — Omri, Migael se seun
Afrikaanse Bybel DB 2006

18
Elihu, uit die broers van Dawid, oor Juda; Omri seun van Migael oor Issaskar;
Afrikaanse Bybel 1983

18
oor Juda was Elíhu, uit die broers van Dawid; oor Issaskar was Omri, die seun van Mígael;
Afrikaanse Bybel 1933/1953