A A A A A
1 Kronieke 27
17
Levi Gasabja, seun van Kemuel. Aäron (priesters) Sadok.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

17
Die hoof van die Levi-stam was Gasabja seun van Kemuel. Die hoof van die Aäron-familie was Sadok.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

17
Levi — Gasabja, Kemuel se seun Aäron (die priesters) — Sadok
Afrikaanse Bybel DB 2006

17
Gasabja seun van Kemuel oor Levi; Sadok oor die Aäroniete;
Afrikaanse Bybel 1983

17
oor die Leviete was Hasábja, die seun van Kémuel; oor die Aäroniete, Sadok;
Afrikaanse Bybel 1933/1953