A A A A A
1 Kronieke 27
13
Marai, ’n afstammeling van Sera uit Netofa was bevelvoerder van die tiende afdeling, wat die tiende maand aan diens was. Daar was 24 000 soldate in sy afdeling.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

13
Die hoof vir die tiende maand was Magrai van die stad Netofa. Magrai was van die Serag-familie. Daar was 24 000 manne in sy groep.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

13
Marai, ’n afstammeling van Serag uit Netofa, was in bevel van die tiende afdeling vir die tiende maand.
Afrikaanse Bybel DB 2006

13
Die tiende, vir die tiende maand, was Marai, van Netofa uit die Seraggroep.
Afrikaanse Bybel 1983

13
Die tiende vir die tiende maand was Máharai, die Netofatiet, van die Sargiete; by sy afdeling was ook vier en twintig duisend.
Afrikaanse Bybel 1933/1953