A A A A A
1 Kronieke 27
11
Sibbekai, ’n afstammeling van Gusa, was bevelvoerder van die agtste afdeling, wat die agtste maand aan diens was. Daar was 24 000 soldate in sy afdeling.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

11
Die hoof vir die agste maand was Sibbekai van die stad Gusa. Sibbekai was van die Serag-familie. Daar was 24 000 manne in sy groep.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

11
Sibbekai, ’n afstammeling van Serag uit Gusa, was in bevel van die agtste afdeling vir die agtste maand.
Afrikaanse Bybel DB 2006

11
Die agste, vir die agste maand, was Sibbekai, van Gusa uit die Seraggroep.
Afrikaanse Bybel 1983

11
Die agtste vir die agtste maand was Síbbegai, die Husatiet, van die Sargiete; by sy afdeling was ook vier en twintig duisend.
Afrikaanse Bybel 1933/1953