7 |
Die eerste lot het op Jojarib geval. Die tweede het op Jedaja geval. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
7 |
Toe hulle lootjies getrek het, was Jojarib eerste, Jedaja was tweede, |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
7 |
Die eerste lot het op Jojarib geval, die tweede lot het op Jedaja geval, |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
7 |
Die eerste lot het op Jojarib geval, die tweede op Jedaja, |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
7 |
En die eerste lot het uitgekom vir Jójarib, die tweede vir Jedája, |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|