A A A A A
1 Kronieke 24
30
Van die afstammelinge van Musi was Magli, Eder en Jerimot die leiers. Hierdie was almal die afstammelinge van Levi volgens hulle families.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

30
Magli, Eder en Jerimot was die hoofde van die Musi-familie. Dit was die Levi-families.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

30
Die seuns van Musi was Magli, Eder en Jerimot. Hierdie is die nageslag van Levi.
Afrikaanse Bybel DB 2006

30
Die seuns van Musi was Magli, Eder en Jerimot. Dit is dan die Leviete volgens hulle families.
Afrikaanse Bybel 1983

30
En die seuns van Musi was Magli en Eder en Jérimot. Dit was die seuns van die Leviete volgens hulle families.
Afrikaanse Bybel 1933/1953