A A A A A
1 Kronieke 24
28
Van die afstammelinge van Magli was Eleasar die leier, maar hy het nie seuns gehad nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

28
Eleasar was die hoof van die Magli-familie, maar hy self het nie seuns gehad nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

28
Uit Magli se nageslag was daar Eleasar, maar hy het nie seuns gehad nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

28
Uit die nageslag van Magli was daar Eleasar, maar hy het nie seuns gehad nie.
Afrikaanse Bybel 1983

28
Van Magli: Eleásar; dié het geen seuns gehad nie.
Afrikaanse Bybel 1933/1953