A A A A A
1 Kronieke 24
27
Van die afstammelinge van Merari was die leiers Soham, Sakkur en Ibri.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

27
was die hoof van die Merari-familie. Soham, Sakkur en Ibri was hoofde van die Jaäsija-familie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

27
Soham, Sakkur en Ibri was Merari se nakomelinge uit die nageslag van Jaäsija.
Afrikaanse Bybel DB 2006

27
'n seun van Merari, was Soham, Sakkur en Ibri familiehoofde.
Afrikaanse Bybel 1983

27
Die seuns van Merári deur sy seun Jaäsía was Soham en Sakkur en Hibri.
Afrikaanse Bybel 1933/1953