26 |
Van die afstammelinge van Merari was Magli en Musi die leiers. Van die afstammelinge van Jaäsija was Beno die leier. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
26 |
Magli en Musi was seuns van Merari. 'n Seun van Merari, Jaäsija, |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
26 |
Magli en Musi was Merari se nakomelinge uit die nageslag van Jaäsija. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
26 |
Die seuns van Merari was Magli en Musi. Uit die nageslag van Jaäsija, |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
26 |
Die seuns van Merári was Magli en Musi; die seuns van sy seun Jaäsía. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|