25 |
saam met Jissija, die broer van Miga. Van die afstammelinge van Jissija was Sagaria die leier. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
25 |
ook Jissija broer van Miga, en Sagaria van die Jissija-familie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
25 |
Sagaria uit die nageslag van Jissija, Miga se broer. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
25 |
Jissija was Miga se broer, en Sagaria was die familiehoof uit die nageslag van Jissija. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
25 |
Die broer van Miga was Jissía; van die seuns van Jissía: Sagaría. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|