A A A A A
1 Kronieke 24
24
Van die afstammelinge van Ussiël was Miga die leier. Van die afstammelinge van Miga was Samir die leier,
Afrikaanse Bybel NLV 2011

24
Miga van die Ussiël-familie en Samir van die Miga-familie was ook familiehoofde,
Afrikaanse Bybel ABA 2007

24
Miga uit die nageslag van Ussiël, Samir uit die nageslag van Miga,
Afrikaanse Bybel DB 2006

24
Miga was uit die nageslag van Ussiël, en Samir uit dié van Miga.
Afrikaanse Bybel 1983

24
Die seuns van Ussiël: Miga; van die seuns van Miga: Samir.
Afrikaanse Bybel 1933/1953