A A A A A
1 Kronieke 24
23
Van die afstammelinge van Hebron was Jerija die leier, Amarja die tweede in bevel, Jagasiël die derde en Jekamam die vierde.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

23
en Jerija, Amarja, Jagasiël en Jekamam. Hulle vier was van die Hebron-familie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

23
Jerija, Amarja, Jagasiël en Jekamam, al vier uit die nageslag van Hebron,
Afrikaanse Bybel DB 2006

23
Uit die nageslag van Hebron was daar vier: Jerija, Amarja, Jagasiël en Jekamam.
Afrikaanse Bybel 1983

23
En die seuns van Hebron: Jería, die eerste; Amárja, die tweede; Jahásiël, die derde; Jekámeam, die vierde.
Afrikaanse Bybel 1933/1953